PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Vroue (Linne)

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Vroue (Linne)

Norma Rossouw
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R249.00
Unit price
per 

Die Sakpas-Bybel-reeks is bedoel vir almal, ongeag waar jy jou in jou geloofreis bevind.
Die Sakpas-Bybel met oordenkings vir vroue is bedoel om vroue te bemoedig in hulle geestelike wandel. Dit roer 366 onderwerpe aan wat ondersteun word met verskeie teksverse en ’n unieke kerngedagte geskryf deur Norma Rossouw. Agter in die Bybel is daar ook ’n tematiese indeks ingesluit wat dit maklik maak om temas soos aanvaarding, besluitneming, geloof en doel op te spoor.
Die Sakpas-Bybel is die ideale Bybel vir enige omstandighede, of jy nou reis of dit op jou bedtafeltjie hou, en vir elke lewensseisoen.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431617210
  3. Barcode 9781431617210
  4. Size 125 x 182 mm
  5. Long Author Norma Rossouw
  1. Number of Pages 412 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products