PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies (Linne)

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies (Linne)

Johan Smith
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Johan Smith
Regular price
Sold out
Sale price
R249.94
Unit price
per 

Die Sakpas-Bybel-reeks is bedoel vir almal, ongeag waar jy jou in jou geloofreis bevind.
Die Sakpas-Bybel met oordenkings vir meisies is bedoel om meisies te bemoedig in hulle geestelike wandel. Dit roer 366 onderwerpe aan wat ondersteun word met verskeie teksverse en ’n unieke kerngedagte geskryf deur Johan Smith. Agter in die Bybel is daar ook ’n tematiese indeks ingesluit wat dit maklik maak om temas soos aanvaarding, besluitneming, geloof en doel op te spoor.
Die Sakpas-Bybel is ideaal vir enige omstandighede, of jy nou reis of dit op jou bedtafeltjie hou, en vir elke lewensseisoen.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431617227
  3. Barcode 9781431617227
  4. Size 115 x 175 mm
  5. Long Author Johan Smith
  1. Number of Pages 412 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products