PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Mans (Luukse Leer)

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Mans (Luukse Leer)
  • Load image into Gallery viewer, Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Mans (Luukse Leer)
  • Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Mans (Luukse Leer)

    CUMBookssa
    Stephan Joubert
    Regular price
    R250.00
    Sale price
    R250.00
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431617203

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die Sakpas-Bybel-reeks is bedoel vir almal, ongeag waar jy jou in jou geloofreis bevind.
    Die Sakpas-Bybel met oordenkings vir mans is bedoel om mans te bemoedig in hulle geestelike wandel. Dit roer 366 onderwerpe aan wat ondersteun word met verskeie teksverse en ’n unieke kerngedagte geskryf deur Stephan Joubert. Agter in die Bybel is daar ook ’n tematiese indeks ingesluit wat dit maklik maak om temas soos aanvaarding, besluitneming, geloof en doel op te spoor.
    Die Sakpas-Bybel is ideaal vir enige omstandighede, of jy nou reis of dit op jou bedtafeltjie hou, en vir elke lewensseisoen.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431617203
    3. Barcode : 9781431617203
    4. Size : 115 x 175 mm
    5. Long Author : Stephan Joubert
    1. Number of Pages : 412 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed