PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Profiel Van 'N Christelike Lewe (Sagteband)

Die Profiel Van 'N Christelike Lewe (Sagteband)

Randy Frazee
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Randy Frazee
Regular price
Sold out
Sale price
R129.95
Unit price
per 

Hoe vergelyk ons lewens met Jesus s’n – die volmaakte voorbeeld van hoe ’n Christelike lewe moet lyk?
Met behulp van Die profiel van ’n Christelike lewe deur Randy Frazee kan jy nou bepaal in watter areas van jou Christelike lewe jy nog moet groei om meer soos Jesus te word.
Hierdie boek bied:

• ’n Persoonlike evaluasie met 120 vrae oor jou sleuteloortuigings, sleutelgebruike en sleutelwaardes
• Evaluasie deur gelowige vriende
• Geleentheid om ’n persoonlike plan vir geestelike groei saam te stel
• Hulpbronne vir geestelike groei
• ’n Gids vir kleingroep-besprekings

Jy kan as individu en gemeente ontdek waar julle nog moet groei in hoe julle dink, doen en leef om meer soos Jesus te word.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431614578
  3. Barcode 9781431614578
  4. Size 216 x 280 mm
  5. Long Author Randy Frazee
  1. Number of Pages 64 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products