PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Prentjie-Bybel Vir Jong Lesers (Sponsgevulde Hardeband)

SAVE
R45.99
Die Prentjie-Bybel Vir Jong Lesers (Sponsgevulde Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Prentjie-Bybel Vir Jong Lesers (Sponsgevulde Hardeband)
  • Die Prentjie-Bybel Vir Jong Lesers (Sponsgevulde Hardeband)

    CUMBookssa
    Charlotte Thoroe
    Regular price
    R229.95
    Sale price
    R183.96
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431615599

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    In Die prentjie-Bybel vir jong lesers word uitgesoekte Bybelstories lewendig met oulike, kleurvolle illustrasies.
    Hierdie boek met sy 11 Ou-Testamentiese stories en 15 Nuwe-Testamentiese stories wys vir kleuters wie God is en wat Hy gedoen het. Dit is spesiaal ontwikkel met kort stories vir jong lesers.
    Die prentjie-Bybel vir jong lesers sal kleintjies opgewonde maak oor God se wêreld.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431615599
    3. Barcode : 9781431615599
    4. Size : 170 x 220 mm
    5. Long Author : Charlotte Thoroe
    1. Number of Pages : 200 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed