Die Oorwinnaar Bybelstudie (Sagteband)

Product Details
Waarom sukkel soveel mense met ’n gevoel van minderwaardigheid? Waarin lê hulle identiteit? Om werklik te verstaan wie ons is, moet ons verstaan wie God is.
Die oorwinnaar – Bybelstudie, gegrond op die fliek Overcomer, bied aan gelowiges die geleentheid om hulle ware identiteit in Christus te ontdek. In 5 studie sal hulle …
• Leer hoe om hulle identiteit in die Skepper te ontdek.
• Verstaan dat ’n vals identiteit uit gebronkenheid kom.
• Vertrou dat God ’n mens volkome nuut kan maak.
• Sekerheid en hulle doel in die Here vind.
• Maniere herken hoe hulle hul identiteit in iets anders as Christus vind.
• God se goeie doel vir hulle lewe te aanvaar.
• Leer wat dit beteken om gebroke in sonde te wees.
• Die lewe van Moses, Gideon, Jona, Jeremia, Elisa, Paulus en ander Bybelfigure bestudeer om te bepaal hoe hulle verhouding met God hulle identiteit bepaal het.
Die oorwinnaar – Bybelstudie bied 5 studies vir kleingroepe, maar ook addisionele individuele studies."
Specifications

- Category : Bybelstudie
- SKU : 9781431623341
- Barcode : 9781431623341
- Size : 152 x 229 mm
- Long Author : Alex Kendrick,Stephen Kendrick
- Number of Pages : 88 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy