PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Name Van Jesus (Sagteband)

Die Name Van Jesus (Sagteband)

Fanie Naude
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Fanie Naude
Regular price
R160.00
Sale price
R160.00
Unit price
per 

Wat beteken dit wanneer Jesus die Leeu van Juda, die Sleutel van Dawid, die Hoeksteen, die Erfgenaam en die Amen genoem word?
In Die Name van Jesus word 50 van die belangrikste en mees algemene name verduidelik wat Jesus se familie, sy dissipels, vreemdelinge, Hyself, asook sy Vader Hom genoem het. Jesus se Name vertel ons meer van sy verhouding met sy God, die Heilige Gees en veral met ons – sy kinders.
Hierdie Name sal jou insig gee in die karakter van die groot Ek is, die Alles-in-een en bowenal – Jesus as ons persoonlike Verlosser en Leidsman. En namate ons Hom beter leer ken, sal ons verhouding met Hom verdiep.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431622436
  3. Barcode 9781431622436
  4. Size 148 x 209 mm
  5. Long Author Fanie Naude
  1. Number of Pages 160 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products