PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Meisie In Die Foto (Sagteband)

Die Meisie In Die Foto (Sagteband)

Beverly Lewis
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R249.94
Unit price
per 

Eva Esch en haar susters is in ’n verknorsing ...
Ná die afsterwe van hulle weduwee-ma wil Eva se ouer broer Menno sy groterwordende gesin in die plaashuis in Eden-vallei laat bly. Dit laat min plek vir Eva en haar susters. Menno is oortuig dat ten minste een van hulle die komende trouseisoen sal trou. Eva wil trou, maar sy wil ook nie haar winkel opgee om ’n boervrou te word nie.
Dan verdwyn haar jonger suster, Lily, een nag en laat net ’n nota agter. Eva dink sy is deur iemand van buite die Amish-gemeenskap weggelok. Wanneer Jed Stutzman, ’n jong Amish-kapkarmaker van Ohio, in Lancaster opdaag met ’n foto van ’n Amish-meisie, keer dit Eva se wêreld onderstebo. Sy voel aangetrokke tot die stil, sjarmante vreemdeling, maar die meisie in die verbode foto is glad nie ’n vreemdeling nie.
Die meisie in die foto is ’n Amish-roman vol intrige.
  1. Category Fiksie
  2. SKU 9781431615568
  3. Barcode 9781431615568
  4. Size 140 x 208 mm
  5. Long Author Beverly Lewis
  1. Number of Pages 312 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products