PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Liefdesbriewe (Sagteband)

Die Liefdesbriewe (Sagteband)

Beverly Lewis
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R199.94
Unit price
per 

Marlena het geen idee hoe sy die versorging van ’n baba saam met haar daaglikse pligte gaan behartig nie. Gelukkig behoort dit nie langer as ’n paar weke te wees nie, net tot haar suster uit die hospitaal ontslaan word ...
Marlena Wenger se lewe neem ’n onverwagte wending wanneer sy haar vervreemde suster se baba moet versorg. Terwyl sy die somer in Brownstown, Pennsilvanië, deur­bring om haar Mennonitiese ouma te help en ver van haar Ou Orde Amish-kêrel af is, is sy ver buite haar gemaksone.
Dan is daar ook haar ouma se gawe buurvrou, Ellie Bitner, wie se seun ’n vreemdeling in almal se lewens inbring wat met die vreemdste stel liefdesbriewe in sy sak rondloop.
Die liefdesbriewe sal jou herinner van die krag van liefdevolle woorde en hoe een brief jou lewe kan verander.
  1. Category Fiksie
  2. SKU 9781431615278
  3. Barcode 9781431615278
  4. Size 140 x 208 mm
  5. Long Author Beverly Lewis
  1. Number of Pages 340 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products