PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Lewe Is ’N Lied! (Sagteband)

Die Lewe Is ’N Lied! (Sagteband)
Die Lewe Is ’N Lied! (Sagteband)
Die Lewe Is ’N Lied! (Sagteband)
Die Lewe Is ’N Lied! (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Lewe Is ’N Lied! (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Lewe Is ’N Lied! (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Lewe Is ’N Lied! (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Lewe Is ’N Lied! (Sagteband)
  • Die Lewe Is ’N Lied! (Sagteband)

    CUM Books
     
    Regular price
    R149.00
    Sale price
    R149.00
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431625550

    Notify Me When Available

    Product Details
    Smag jy na kalmte en inspirasie te midde van die spanning en bekommernis wat die besige lewe bring? Die lewe is ’n lied, ’n inkleurboek vir volwassenes, is ’n kreatiewe manier om die stres van elke dag te beveg. Die 55 pragtige ontwerpe en inspirerende aanhalings uit die Skrif is bedoel om jou hart rustig te maak sodat jy voor God kan stil raak en weer sy vrede kan beleef.
    Inkleur het baie gesondheidsvoordele vir volwassenes. Dit help jou ontspan, verbeter jou fokus en motoriese vaardighede, en is die ideale manier om weg te kom van tegnologie.
    Gebruik jou gunsteling potlode, jelpenne of verf. Die papier is van hoë kwaliteit en sal nie deurslaan nie, en die perforasie maak dit maklik om jou kunswerk uit te skeur. Agterin is daar 8 boekmerke, 6 klein en 4 groot kaartjies, en 9 etikette wat ook ingekleur en gedeel kan word.
    Specifications
    1. Category : Inkleurboeke
    2. SKU : 9781431625550
    3. Barcode : 9781431625550
    4. Size : 215 x 280 mm
    1. Number of Pages : 128 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed