PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Laaste Bruid (5 Hickory Hollow-Reeks)(Sagteband)

Die Laaste Bruid (5 Hickory Hollow-Reeks)(Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Laaste Bruid (5 Hickory Hollow-Reeks)(Sagteband)
  • Die Laaste Bruid (5 Hickory Hollow-Reeks)(Sagteband)

    CUMBookssa
    Beverly Lewis
    Regular price
    R129.95
    Sale price
    R129.95
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431613366

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Tessie Miller is die laaste van haar Ou Orde-ouers se vyf dogters om te trou. Sy het haar hart verloor op Marcus King, maar haar pa is nie beïndruk met haar keuse nie.
    Tessie en Marcus loop saam weg en gaan trou in die geheim in die Engelse wêreld. Hulle keer terug na Hickory Hollow as enkellopendes met die vertroue dat hulle die Millers met verloop van tyd kan oortuig om hulle liefde ’n kans te gee.
    Maar wanneer die ondenkbare gebeur, lyk dit onvermydelik dat Tessie onder sensuur geplaas sal word.
    Die laaste bruid deur Beverly Lewis is die laaste alleenstaande boek in die gewilde Hickory Hollow-reeks.
    Specifications
    1. Category : Fiksie
    2. SKU : 9781431613366
    3. Barcode : 9781431613366
    4. Size : 140 x 208 mm
    5. Long Author : Beverly Lewis
    1. Number of Pages : 312 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed