{"product_id":"die-krag-van-n-biddende-ouer-gebedeboek-sagteband","title":"Die Krag van ’n Biddende Ouer Gebedeboek (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOuers kan ’n verskil maak in hulle kinders se elkedagse lewe terwyl hulle bid dat God se beste en wonderlikste beloftes vir hulle waar sal word. 60 gebede uit die pen van topverkoper-outeur Stormie Omartian sal lesers vertroue gee in hulle ouerskapsvaardighede terwyl hulle ontdek hoe om op ’n dinamiese manier vir hulle kinders te bid.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eElke gebed omvat ’n spesifieke aspek van die kind se lewe – liefde en beskerming, goeie gesinsverhoudings, godvresende vriende, ’n intieme verhouding met God, en baie ander relevante onderwerpe – en sluit ’n bemoedigende teksvers en plek vir persoonlike gebedsnotas in.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e60 kort, inspirerende gebede met teksverse\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eFokus op verskeie aspekte van ’n kind se lewe soos liefde en beskerming, goeie gesinsverhoudings, godvresende vriende en ’n intieme verhouding met God.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eRuimte om gebedsnotas neer te skryf\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie boekie is klein genoeg sodat jy dit maklik kan saamdra\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel The Power of a Praying® Parent.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42484411629664,"sku":"9780638011135","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638011135_front.jpg?v=1780791254","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/die-krag-van-n-biddende-ouer-gebedeboek-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}