Die Krag Van 'N Biddende Man / Die Krag Van 'N Vrou Wat Bid 2-In-1 (Sagteband)
By: Stormie Omartian
- Low stock - 3 items left
- Inventory on the way
- Low stock - 3 items left
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Stormie Omartian is wêreldwyd bekend vir haar boeke oor gebed vir mans, vroue, ouers en huweliksmaats. Nou is twee van haar gewilde boeke, Die krag van ʼn biddende man en Die krag van ʼn vrou wat bid saamgevoeg in een handige flipboek-formaat.
Die krag van ’n biddende man is gerig op elke man wat vir sy vrou wil intree op gebiede waar sy werklik sy gebede nodig het. In 20 kort hoofstukke wys Stormie mans hoe meer hulle op God vertrou in gebed, hoe beter sal Hy hulle en hul vroue lei na nuwe vervulling en vreugde van dag tot dag.
In Die krag van ’n vrou wat bid bied Stormie in 30 kort hoofstukke leiding aan elke vrou wat ’n vrugtevolle gebedslewe begeer. Sy gee vir vroue wenke oor hoe om nader aan God te kom en sy planne vir hul lewe te verstaan.
Hierdie 2-in-1-boek is ideaal vir mans en vroue wat weet wat ’n kragtige uitwerking gebed op hulle huwelik kan hê.

Product Information
Category : Gebed
SKU : 9781431618880
Author : Stormie Omartian
Language : Afrikaans
Size : 214 mm x 146 mm x 23 mm
Page Count : 424
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy