PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Hart Van Kersfees (Sagteband)

Die Hart Van Kersfees (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Hart Van Kersfees (Sagteband)
  • Die Hart Van Kersfees (Sagteband)

    CUMBookssa
     
    Regular price
    R10.01
    Sale price
    R10.01
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431623563

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Kersfees is ’n besondere tyd van die jaar vir Christene waartydens die menswording van Jesus herdenk word.
    Die versameling Skrifgedeeltes, aanhalings, seënwense en gebede in Die hart van Kersfees se 16 afdelings sal Christene help om verby die klatergoud van die wêreld te kyk en die dieper betekenis van Kersfees in gedagte te hou.
    Die sakpasboekie in swart en rooi sal die belewing van die Kerstyd vir elke gelowige inniger en selfs kosbaarder maak.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781431623563
    3. Barcode : 9781431623563
    4. Size : 125 x 175 mm
    1. Number of Pages : 72 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed