PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Gesprek (Sagteband)

SAVE
R70
Die Gesprek (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Gesprek (Sagteband)
  • Die Gesprek (Sagteband)

    CUMBookssa
    Christy Herselman
    Regular price
    R120.00
    Sale price
    R50.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415341629

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    As ’n ouer is een van die vrae waarvoor ons nooit regtig gereed is nie, wanneer jou kind skielik vra: "Waar kom babas vandaan?"
    Om met ons kinders oor seks te praat behoort nie ’n ongemaklike gesprek te wees wat ons eerder probeer vermy nie. Ons moet dit eerder sien as ’n noodsaaklike geleentheid beskou om met ons kinders te gesels en hulle met Godvresende kennis toe te rus vir gesonde toekomstige verhoudings.
    Dié gesprek: Bytjies, blommetjies en kosbare lewens is ’n gids wat jou sal help om vrae soos waar babas vandaan kom op ’n reguit en eerlike, maar tog sagte manier te beantwoord. Dit spreek onderwerpe soos liefde, seks, bevrugting en geboorte aan, en vier die wonder en doel van ’n mens se lewe.
    Dit sluit ’n woordelys van terme en nuttige wenke vir ouers en voogde in, en is ’n wonderlike hulpmiddel om jou en jou kind te help om seksualiteit op ’n gesonde en lewegewende manier te ontdek.

    Specifications
    1. Category : Gesin & Ouerskap
    2. SKU : 9781415341629
    3. Barcode : 9781415341629
    4. Size : 230 x 230 mm
    5. Long Author : Christy Herselman
    1. Number of Pages : 32 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed