PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Geillustreerde Bybelstorie (Sagteband)

Die Geillustreerde Bybelstorie (Sagteband)

Michael Pearl
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
R59.95
Sale price
R59.95
Unit price
per 

Kan jy jou voorstel hoe die Bybelkarakters van lank gelede gelyk het? Watter tipe klere het hulle gedra en waar het hulle gebly? In Die geïllustreerde Bybelstorie, die verhaal van die Nuwe Testament in strokiesprent-formaat, kry die karakters en gebeure léwe.
Dié boek is geskryf deur Michael Pearl en geïllustreer deur Danny Bulanadi wat ook The Incredible Hulk geïllustreer het. Die verhaal word as ’n volkleur-strokiesprent aangebied met ongelooflike illustrasies. Daar is ook Skrif­verwysings op elke blad­sy as jy verder in die Bybel daaroor wil gaan lees.
Oud en jonk sal vind dat Die geïllustreerde Bybelstorie die storie van God, Christus en verlossing en liefde op ’n unieke manier vertel. Hierdie strokiesprent is ’n verhaal wat jy nie kan misloop nie. Ontdek die Bybel soos nog nooit vantevore nie!
  1. Category Evangelisasie
  2. SKU 9781770008717
  3. Barcode 9781770008717
  4. Size 178 x 267 mm
  5. Long Author Michael Pearl
  1. Number of Pages 176 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products