PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Geheim Van Die Shemitah (Sagteband)

Die Geheim Van Die Shemitah (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Geheim Van Die Shemitah (Sagteband)
  • Die Geheim Van Die Shemitah (Sagteband)

    CUMBookssa
    Jonathan Cahn
    Regular price
    R169.95
    Sale price
    R169.95
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781415331088

    Notify Me When Available

    Product Details

    Topverkoperskrywer Jonathan Cahn stel ’n verbysterende boek vry wat lesers noodsaaklike inligting gee oor Bybelse patrone en profesieë wat hy reeds in sy ander boek, The Harbinger, aangeraak het.

    Die Shemitah, of Sabbatsjaar, is die sewende jaar van die sewejarige landboukundige siklus wat in die Torah vir die land Israel voorgeskryf is.

    Dit is belangrik om die sewejarige patroon te verstaan om te verstaan wat die Bybelse profesieë en geheime, wat steeds vandag van toepassing is, beteken. Maar dit is waar dit eindig. In Die Geheim van die Shemitah onthul Jonathan Cahn sy navorsing oor patrone in Amerika se geskiedenis wat in lyn is met die Shemitah.

    Lesers sal die volgende ontdek:

        Hoe die Groot Depressie en ander ekonomiese gebeurtenisse by die Shemitah inpas
        Hoe die patroon van sewes 9/11 tot op die presiese uur voorspel het
        Hoe die World Trade Centre se konsep, begin, voltooiing en verwoesting in Shemitah-jare plaasgevind het.
        Hoe die opkoms – en moontlike ondergang – van Amerika gekoppel is aan die Shemitah-jaar.

    Hierdie is ’n boek wat jy nie kan beskostig om NIE te lees nie. Dit beïnvloed reeds jou lewe ... en dit raak jou toekoms!

    Specifications
    1. Category : Profesie
    2. SKU : 9781415331088
    3. Barcode : 9781415331088
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : Jonathan Cahn
    1. Number of Pages : 304 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed