PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Dag Toe Jesus Sterf (Sagteband)

Die Dag Toe Jesus Sterf (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Dag Toe Jesus Sterf (Sagteband)
  • Die Dag Toe Jesus Sterf (Sagteband)

    CUM Books
    Isak Burger,Leon Wagner
    Regular price
    R169.00
    Sale price
    R169.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781432208882

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Jou verhouding met God staan in verband met jou begrip en waardering van die gebeure tydens Die Dag Toe Jesus Sterf! Hierdie boek wil jou help om God se liefde en die heilsgebeure beter te verstaan. Wat regtig met Jesus gebeur het, maak saak!

    Om die volle impak van wat gebeur het, te verduidelik, bied die boek aanvullende mediese inligting. ’n Forensiese patoloog interpreteer die Bybelse gebeure vanuit sy kennis en ervaring, en verduidelik wat liggaamlik aan Jesus gedoen is.

    Waarom moet gelowiges weet wat die intensiteit van Jesus se marteling was? Die wrede, forensiese feite is nodig om die suikerlagie wat mense om die kruisiging geplaas het, af te stroop. Dis afgryslik om te besef hoeveel bloedverlies Jesus gely het, hoe geseling moontlik tot hartarres gelei het. Terselfdertyd kan jy weet dat Hy dit vir jou verlossing gedoen het.

    Die 40 dae vir stilword en refleksie bied jou ook 40 waardevolle joernaalbladsye wat jou begelei om die Bybel in diepte te bestudeer. Aan die hand van vrae en met die neerskryf van jou gedagtes, sal jy ontdek watter verskil die dag toe Jesus gesterf het aan jou lewe maak.
    Specifications
    1. Category : Geestelike Verryking
    2. SKU : 9781432208882
    3. Barcode : 9781432208882
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Isak Burger,Leon Wagner
    1. Number of Pages : 224 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Carpe Diem Media

    Recently Viewed