Die Bybel In Fokus (Sagteband)

Product Details
Ons glo in God en in die Bybel, maar wat doen ons met tekste in Levitikus wat sê ons mag nie varkvleis eet nie en dat ons homoseksuele mans moet doodmaak? Die Bybel in fokus is 'n hulpmiddel om die Bybel krities en gelowig te lees. Dit verduidelik struikelblokke in die lees van die Bybel en gee hulpmiddels hoe om van die struikelblokke ontslae te raak. Dit bied ons ook vastrapplekke om te begin om opnuut God se stem uit die Bybel te hoor.
Specifications
- Category : Bybelstudie
- SKU : 9780796322333
- Barcode : 9780796322333
- Size : 130 x 198 mm
- Number of Pages : 288 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Lux Verbi