PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Bybel In 366 Dae Vir Seuns (Sagteband Met Flappe)

Die Bybel In 366 Dae Vir Seuns (Sagteband Met Flappe)

Carolyn Larsen
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Carolyn Larsen
Regular price
Sold out
Sale price
R199.94
Unit price
per 

Seuns tussen 8 en 12 kan ook nou saamlees aan die gewilde Bybel in 366 dae-reeks. Die Bybel in 366 dae vir seuns se oordenkings is deur Carolyn Larsen geskryf en spesiaal gerig op die leefwêreld en uitdagings van hierdie seuns.
Die Bybel in 366 dae vir seuns (met ’n pragtige kleur-uitleg – blou vir die seuns) sal seuns help om die kernboodskap van die Bybel te ontdek. Dit bied 366 uittreksels uit die Bybel (Nuwe Lewende Vertaling) saam met kort en kragtige oordenkings. Seuns kan daagliks deur die Bybel stap, van Genesis tot Openbaring, en leiding kry oor temas soos groepsdruk, slegte keuses en vertroue op God.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431604654
  3. Barcode 9781431604654
  4. Size 127 x 178 mm
  5. Long Author Carolyn Larsen
  1. Number of Pages 392 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products