PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Bybel In 366 Dae Vir Meisies (Sagteband Met Flappe)

Die Bybel In 366 Dae Vir Meisies (Sagteband Met Flappe)

Carolyn Larsen
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Carolyn Larsen
Regular price
Sold out
Sale price
R199.94
Unit price
per 

Dogters tussen 8 en 12 kan ook nou saamlees aan die gewilde Bybel in 366 dae-reeks. Die Bybel in 366 dae vir meisies se oordenkings is deur Carolyn Larsen geskryf en spesiaal gerig op die leefwêreld en uitdagings van hierdie dogters.
Die Bybel in 366 dae vir meisies (met ’n pragtige kleur-uitleg – pers) sal dogters help om die kernboodskap van die Bybel te ontdek. Dit bied 366 uittreksels uit die Bybel (Nuwe Lewende Vertaling) saam met kort en kragtige oordenkings. Dogters kan daagliks deur die Bybel stap, van Genesis tot Openbaring, en leiding kry oor temas soos groepsdruk, slegte keuses en vertroue op God.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431601431
  3. Barcode 9781431601431
  4. Size 127 x 178 mm
  5. Long Author Carolyn Larsen
  1. Number of Pages 392 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products