PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof (Sagteband Met Flappe)

SAVE
R17.90
Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof (Sagteband Met Flappe)
  • Load image into Gallery viewer, Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof (Sagteband Met Flappe)
  • Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof (Sagteband Met Flappe)

    CUMBookssa
    Angus Buchan
    Regular price
    R161.10
    Sale price
    R161.10
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431604371

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof deur gewilde spreker en evangelis Angus Buchan bied aan mans die kern van die Bybel. Sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel, vanaf Genesis tot Openbaring, bied ’n oorsig oor die hele boodskap van die Bybel en sal lesers help om God se Woord en sy liefde vir ons beter te verstaan.
    Teksverse kom uit die Nuwe Lewende Vertaling en die kort inspirerende gedagtes wat geskryf is in Angus se kenmerkende styl, sal lesers aanmoedig om die Bybel te lees.
    Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof, in sakpasformaat, is ’n handige hulpbron vir geestelike groei. Dit sal elke man se geloof versterk en mans inspireer om toegewy aan God te leef.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. Preferred Bible Bag Size : Small Bible Bag
    3. SKU : 9781431604371
    4. Barcode : 9781431604371
    5. Size : 110 x 175 mm
    6. Long Author : Angus Buchan
    1. Number of Pages : 400 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed