PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Bybel App Vir Kinders - Bybelstorieboek (Hardeband)

Die Bybel App Vir Kinders - Bybelstorieboek (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Bybel App Vir Kinders - Bybelstorieboek (Hardeband)
  • Die Bybel App Vir Kinders - Bybelstorieboek (Hardeband)

    CUMBookssa
     
    Regular price
    R189.95
    Sale price
    R189.95
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431617814

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Of julle hierdie Kinderbybel gebruik tydens kinders se slaaptyd-ritueel, lang ritte in die motor of om as gesin saam Bybel te lees, Die Bybel App vir kinders – Bybelstorieboek is die ideale Bybel vir jong kinders.
    In hierdie wonderlike aanvulling tot die YouVersion App, wat al meer as 11 miljoen keer afgelaai is, word 28 van die mees geliefde Bybelstories eenvoudig oorvertel. Elkeen van die 13 stories uit die Ou Testament en 15 stories uit die Nuwe Testament sluit ook af met ’n vraag wat kinders help om verder te dink oor die storie wat hulle sopas gelees het en ’n bemoedigende gedagte.
    Jong kinders sal die kleurvolle illustrasies in Die Bybel App vir kinders – Bybelstorieboek geniet en terselfdertyd leer God is lief vir al sy mense en wil ’n verhouding met hulle hê.
    Die interaktiewe Bybelstorie-toep kan gratis afgelaai word by: www.bibleappforkids.com
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431617814
    3. Barcode : 9781431617814
    4. Size : 164 x 197 mm
    1. Number of Pages : 416 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed