PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Bergrede: 'N Nuwe Begin In Christus (Sagteband)

SAVE
R70
Die Bergrede: 'N Nuwe Begin In Christus (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Bergrede: 'N Nuwe Begin In Christus (Sagteband)
  • Die Bergrede: 'N Nuwe Begin In Christus (Sagteband)

    CUM Books
    Andrie Du Toit
    Regular price
    R145.00
    Sale price
    R75.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431624072

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die Bergrede in Matteus 5-7 is waarskynlik die relevantste preek wat die wêreld nog gehoor het deur die grootste Leermeester van alle tye, Jesus Christus.
    In Die Bergrede lei Andrie du Toit lesers in 27 hoofstukke in die dieper betekenis van Jesus se Bergrede. Hierdie vers vir vers Bybelstudie bevat ook agtergrond oor die Matteus-evangelie, verklarings van sommige Griekse woorde in die oorspronklike teks, asook diep-dink vrae vir individuele nadenke of groepbespreking aan die einde van elke hoofstuk.
    Die Bergrede sal gelowiges wys hoe Jesus-volgelinge anders optree as die wêreld en hulle ʼn duideliker begrip gee van Jesus se opdragte vir die gemeensksap van die gelowiges.
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9781431624072
    3. Barcode : 9781431624072
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Andrie Du Toit
    1. Number of Pages : 236 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed