PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Avontuur Van Ouerskap (Sagteband)

SAVE
R31.99
Die Avontuur Van Ouerskap (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Avontuur Van Ouerskap (Sagteband)
  • Die Avontuur Van Ouerskap (Sagteband)

    CUMBookssa
    Mandi Hart
    Regular price
    R159.95
    Sale price
    R127.96
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415337387

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die avontuur van ouerskap is 'n splinternuwe boek deur 'n Suid-Afrikaanse skrywer en berader, Mandi Hart. Hierdie eietydse gids vanuit eie bodem bied praktiese raad oor ouerskap vanuit 'n Suid-Afrikaanse perspektief. As ouerskap 'n avontuur-sport was, sou dit beslis die sport gewees het wat die meeste durf verg. Dit is 'n avontuur na die onbekende, besaai met onverwagse kronkels en draaie – heeltemal onvoorspelbaar! Skool en tersiêre opleiding beteken nie veel in ons voorbereiding om ouers te word nie, en ouers het al die hulp nodig wat hulle kan kry om die toenemende uitdagings wat hulle van dag tot dag teëkom, te hanteer. Mandi help ouers om te besef dat dit in die eerste plek gaan oor wie en nie wat jy is nie. Sy moedig lesers aan om na binne te kyk en hulself te beoordeel, en beweeg dan aan na die invloed van eksterne faktore. Sy verskaf praktiese gereedskap en wys op die belang van die geestelike aspekte van ma- en pawees met God se hulp.
    Die avontuur van ouerskap bevat ook talle ware ouerskap-stories, en Bybelverse en vrae vir nadenke aan die einde van elke hoofstuk.
    Specifications
    1. Category : Gesin & Ouerskap
    2. SKU : 9781415337387
    3. Barcode : 9781415337387
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : Mandi Hart
    1. Number of Pages : 240 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed