PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Armageddon-Kode (Sagteband)

SAVE
R33.99
Die Armageddon-Kode (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Armageddon-Kode (Sagteband)
  • Die Armageddon-Kode (Sagteband)

    CUMBookssa
    Billy Hallowell
    Regular price
    R169.95
    Sale price
    R135.96
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415337264

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Baie mense het ’n obsessie oor die laaste dae. Met die stand van die wêreld tans – oorlog in die Midde-Ooste, terreuraanvalle deur ISIS in ons stede, onstabiele ekonomieë, erge natuurrampe – is die vraag in baie gelowiges se gedagtes: Beleef ons tans die eindtyd? In Die Armageddon-kode het die joernalis Billy Hallowell die menings van die voorste Bybel- en profesiekenners sowel as talle gerekende stemme in die Christenwêreld versamel om jou die mees deurslaggewende inligting oor hierdie onderwerp te bied. Want as jy al enigsins iets oor die eindtyd of die boek Openbaring gelees het, sal jy weet daar is geensins een klinkklare antwoord oor wat ons in dié skrikwekkende tyd kan verwag nie.
    Die Armageddon-kode is ’n moet-hê-boek vir enige eindtyd-entoesias – nadat jy dit gelees het sal jy met gesag kan saamgesels oor al die verskeie opvattings omtrent die eindtyd, en dit sal jou help om jou eie opinie te vorm.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415337264
    3. Barcode : 9781415337264
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : Billy Hallowell
    1. Number of Pages : 240 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed