PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die ABC Van Geloof (Hardeband)

Die ABC Van Geloof (Hardeband)

Carolyn Larsen
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Carolyn Larsen
Regular price
Sold out
Sale price
R89.94
Unit price
per 

Stel kinders tussen 8 en 12 jaar voor aan die basiese boublokke van geloof en gee vir hulle die eerste trapklippe na ’n wonderlike verhouding met God.
Dit is nie altyd maklik om geloof aan ’n kind te verduidelik nie, veral nie die moeiliker en komplekser aspekte van geloof soos verlossing, die opstanding en ewige lewe nie. In Die ABC van geloof verduidelik Carolyn Larsen op ’n kinder-vriendelike manier wat die basiese boublokke van geloof is en hoe dit werk. Elke verduideliking word gekomplementeer met ’n klompie teksverse, ’n Bybelstorie ter illustrasie en Bybelverwysings na waar daar verder oor die onderwerp gelees kan word. Sommige van die onderwerpe wat in die boek bespreek word, sluit in die Bybel, Jesus se aardse bediening, die Drie-eenheid, sonde, vergifnis, genade, belydenis, gebed, doop en die hemel.
Die ABC van geloof is ideaal vir ouers en jeugwerkers wat vir kinders ’n sterk geloofsfondament wil gee.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431619351
  3. Barcode 9781431619351
  4. Size 128 x 178 mm
  5. Long Author Carolyn Larsen
  1. Number of Pages 136 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products