PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Dagbeplanner Vir Die Vrou 2022 Nina Smit (Hardeband)

By:
Nina Smit
Dagbeplanner Vir Die Vrou 2022 Nina Smit (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Dagbeplanner Vir Die Vrou 2022 Nina Smit (Hardeband)
  • Dagbeplanner Vir Die Vrou 2022 Nina Smit (Hardeband)

    By:
    Nina Smit
    CUM Books
    Nina Smit
    Regular price
    R199.00
    Sale price
    R199.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415342541

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n immergewilde gunsteling by vroue van alle ouderdomme en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is ’n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.

    Kenmerke sluit in:
    • Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit
    • Openbare vakansiedae en skoolkwartale
    • Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
    • Maandkalenders, met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
    • 'n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
    • Bladsye vir persoonlike notas en adresse
    • 180 x 120 mm, hardeband
    Specifications
    1. Category : Dagbeplanners
    2. SKU : 9781415342541
    3. Barcode : 9781415342541
    4. Size : 120 x 180 mm
    5. Long Author : Nina Smit
    1. Number of Pages : 384 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed