PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Dagbeplanner 2023 Joyce Meyer Klein (Kunsleer)

Dagbeplanner 2023 Joyce Meyer Klein (Kunsleer)
  • Load image into Gallery viewer, Dagbeplanner 2023 Joyce Meyer Klein (Kunsleer)
  • Dagbeplanner 2023 Joyce Meyer Klein (Kunsleer)

    CUM Books
    Joyce Meyer
    Regular price
    R249.00
    Sale price
    R249.00
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781415342886

    Product Details
    Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2023 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

    Die inhoud bestaan uit:
    • Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
    • Kalenders vir elke maand
    • ’n Bladsy per dag vir afsprake, 'n doen-lysie en notas
    • Openbare en skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
    • Jaarbeplanners en kalenders vir 2023 en 2024
    • Ekstra nota- en adres bladsye agterin
    • 180 x 120 mm kunsleer, met lintmerker
    Specifications
    1. Category : Dagbeplanners
    2. SKU : 9781415342886
    3. Barcode : 9781415342886
    4. Size : 120 x 180 mm
    5. Long Author : Joyce Meyer
    1. Number of Pages : 400 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed