PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Dagbeplanner 2023 John C. Maxwell Driehoek Swart Met Ritssluiter (Kunsleer)

Dagbeplanner 2023 John C. Maxwell Driehoek Swart Met Ritssluiter (Kunsleer)
  • Load image into Gallery viewer, Dagbeplanner 2023 John C. Maxwell Driehoek Swart Met Ritssluiter (Kunsleer)
  • Dagbeplanner 2023 John C. Maxwell Driehoek Swart Met Ritssluiter (Kunsleer)

    CUM Books
    John C. Maxwell
    Regular price
    R349.00
    Sale price
    R349.00
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781776342570

    Product Details
    Die John C. Maxwell Dagbeplanner 2023 spog met unieke, nuwe ontwerpe in ’n A5 kunsleer-formaat en bevat wysheid in insig van John Maxwell, befaamde leierskapdeskundige. Besigheidsmense kan nou ’n beplanner kies wat aan hulle behoeftes én smaak voldoen.

    Kenmerke sluit in:
    • Inspirerende daaglikse en maandelikse aanhalings
    • Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe
    • Jaarbeplanners en kalenders vir 2023 en 2024
    • laarlikse en maandelikse kalenders
    • ’n Bladsy-per-dag met plek vir prioriteite, afsprake, notas en finansiële aanwysers
    • Logboek om brandstof en afstand op te teken Notabladsye
    • NUUT: moderne en vars ontwerp
    • 210 x 142 mm, kunsleer met ritssluiter, lintmerker
    Specifications
    1. Category : Dagbeplanners
    2. SKU : 9781776342570
    3. Barcode : 9781776342570
    4. Size : 142 x 210 mm
    5. Long Author : John C. Maxwell
    1. Number of Pages : 432 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed