PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Bybelstories Vir Kleuters (Hardeband)

Bybelstories Vir Kleuters (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Bybelstories Vir Kleuters (Hardeband)
  • Bybelstories Vir Kleuters (Hardeband)

    CUMBookssa
    Monika Kustra
    Regular price
    R199.94
    Sale price
    R199.94
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415328989

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Bybelstories vir kleuters, geskryf deur ’n span voorskoolse kerkonderrig-kundiges, laat die Bybel lewe vir jong kinders.
       Die belangrikste stories van die Bybel (Ou en Nuwe Testament) word oorvertel op so ’n manier dat jong kinders dit maklik kan verstaan en onthou. Ná elke storie is daar ook ’n Bybelvers wat hulle maklik kan memoriseer.
       Die dinamiese, kleurvolle illustrasies wat op elke bladsy verskyn, sal kinders se verbeeldings aangryp, terwyl dit ’n lewenslange liefde vir God se Woord in hulle kweek.
    Behalwe die oorvertellings, sluit elke storie prettige, maklike aktiwiteite in wat ouer en kind saam kan doen. Die aktiwiteite help die kinders om die stories te onthou en deel van hulle lewe te maak.

    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781415328989
    3. Barcode : 9781415328989
    4. Size : 165 x 240 mm
    5. Long Author : Monika Kustra
    1. Number of Pages : 320 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed

    [9:12 AM] Michael Pretorius