Bybelse Beloftes Vir 'N Lewe Van Hoop (Sagteband)

Product Details
Beleef God se seëninge elke dag met hierdie tydlose samestelling van uitgesoekte Skrifgedeeltes afgerond met insigryke aanhalings.
Bybelse beloftes vir ’n lewe van hoop sal lesers herinner aan al die wonderlike dinge wat God elke dag van die jaar vir jou beplan, wat jy ook al doen en waar jy ook al is.
Hierdie handige sakpasboekie sal jou help om God se liefde en genade te ervaar soos wat jy jou daaglikse take aanpak.
Specifications

- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9781431617630
- Barcode : 9781431617630
- Size : 100 x 150 mm
- Number of Pages : 404 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy