PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Bybelraai-Kaarte Ou Testament (Boksstel)

SAVE
R17.99
Bybelraai-Kaarte Ou Testament (Boksstel)
  • Load image into Gallery viewer, Bybelraai-Kaarte Ou Testament (Boksstel)
  • Bybelraai-Kaarte Ou Testament (Boksstel)

    CUMBookssa
    Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
    Regular price
    R89.94
    Sale price
    R71.95
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431618149

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Wil jy hê jou kinders moet meer leer oor die bekendste Bybelstories? Daar is duisende stories in die Bybel en dit voel soms oorweldigend om dit vir jou kinders te leer. Tot nou toe!
    Bybelraai-kaarte (Ou Testament) is ’n prettige manier om vir kinders 29 van die bekendste stories uit die Bybel te leer. Die helderkleurige illustrasies gee lewe aan die stories en maak dit vir kinders maklike om ooreenstemmende kaartjies te vind en die storie te onthou.
    Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle sommige van die bekendste Bybelstories uit die Ou Testament leer ken met behulp van hierdie Bybelraai-kaarte.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431618149
    3. Barcode : 9781431618149
    4. Size : 90 x 118 mm
    5. Long Author : Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
    1. Number of Pages : 59 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Boxed Set
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed