Bybelraai-Kaarte Nuwe Testament (Boksstel)

Product Details
Wil jy hê jou kinders moet meer leer oor die bekendste Bybelstories? Daar is duisende stories in die Bybel en dit voel soms oorweldigend om dit vir jou kinders te leer. Tot nou toe!
Bybelraai-kaarte (Nuwe Testament) bied kaartjies met kleurvolle illustrasies vir 26 wonderlike stories uit die Nuwe Testament. Kinders sal dit geniet om óf die ooreenstemmende storiekaartjie te vind óf ’n storiekaartjie te vind wat by die leidrade pas.
Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle sommige van die bekendste Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament leer ken met behulp van hierdie Bybelraai-kaarte.
Specifications

- Category : Kinders
- SKU : 9781431618132
- Barcode : 9781431618132
- Size : 90 x 118 mm
- Long Author : Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
- Number of Pages : 59 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Boxed Set
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy