{"product_id":"bybel-avonture-soek-en-vind-ringbind","title":"Bybel-Avonture: Soek-en-Vind (Ringbind)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eBybel-avonture: Soek-en-vind is ’n unieke ontdekkingsreis deur die Bybel!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie kleurvolle illustrasies in hierdie prettige soek-en-vind-boek gee nuwe lewe aan bekende Bybelstories. Dit is propvol weggesteekte detail wat net wag om ontdek te word.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie boekie is ideaal vir baie jong kinders wat pas aan die Bybel bekendgestel word. Terwyl hulle na die ses Bybelstories luister, sal hulle hope pret hê terwyl hulle met die spesiale flitsie na diere, mense en nog ander skatte op die bladsye soek.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie boek is die perfekte manier om kinders se nuuskierigheid aan te wakker, hulle waarnemingsvermoë te verbeter en Bybel-lees pret te maak!\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e6 gewilde Bybelstories met ’n spesiale flitsie waarmee kinders diere, mense en ander elemente op die volkleurbladsye kan soek.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eBible Adventures Spot It!\u003c\/i\u003e\n\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42966756327520,"sku":"9780638011173","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638011173_front.jpg?v=1784534773","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/bybel-avonture-soek-en-vind-ringbind","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}