Breek Vry Van Jou Verlede (Sagteband)
By: Henry Norman Wright
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Dit gebeur so dikwels dat mense teruggehou word deur iets wat in hulle verlede gebeur het; deur ʼn traumatiese ervaring of seerkry wat hulle net nie kan vergeet nie. Dit verhoed dat hulle waarlik vry en in oorwinning kan leef.
Bekende en gerespekteerde berader H. Norman Wright help lesers met Breek vry van jou verlede om werklik eens en vir altyd hulle verlede oor te gee aan God. Hy help lesers om hulle toekoms terug te neem deur
• hulle herinneringe te sorteer
• seerkry uit die verlede te identifiseer
• vorige trauma te verwerk
• oor verliese uit hulle verlede te treur
• die ewige vryheid in Christus vir hulleself op te eis
Breek vry van jou verlede bied praktiese wenke om genesing te ervaar ná trauma, verlies en teleurstellings, en voluit te leef in hoop en vreugde.

Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9781431620333
Author : Henry Norman Wright
Language : Afrikaans
Size : 140 mm x 208 mm
Page Count : 212
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy