Bou 'n Rotsvaste Huwelik (Sagteband)

Product Details
Bou ʼn rotsvaste huwelik het die mag om jou huwelik daadwerklik te verander, ongeag die huidige toestand waarin dit verkeer. Lesers kan die boek op dieselfde wyse benader as wat hulle die huwelik sou benader: Hoe meer jy insit, hoe meer sal jy uitkry.
Jy sal die stemme hoor van twee kundiges, Jimmy Evans en Allan Kelsey, wat oorspronklik van Suid-Afrika afkomstig is. Hulle spreek die algemeenste uitdagings in die huwelik en die ooreenstemmende geleenthede vir groei aan. Elke hoofstuk hanteer ’n spesifieke huweliksonderwerp deur daarna te kyk vanuit die oogpunt van ’n huwelik-kundige (Jimmy) asook vanuit die oogpunt van ’n sterkpunte-kundige (Allan). Deur hierdie twee vakgebiede saam te voeg, verskaf Bou ’n rotsvaste huwelik ’n unieke benadering tot begrip vir jouself, jou huweliksmaat en die raaisels van die huwelik. Om die meeste uit hierdie boek te put, sal jy en jou huweliksmaat die Clifton StrengthsFinder®-evaluasie moet doen, waarvoor daar ’n skakel na die aanlynweergawe in die boek is. Met jou toetsresultate in die hand en hierdie boek as handleiding, kan julle ’n vlak van intimiteit en krag in jul verhouding ervaar wat jul huwelik vir ewig sal verander.
Specifications

- Category : Huwelik
- SKU : 9781415335819
- Barcode : 9781415335819
- Size : 152 x 222 mm
- Long Author : Allan Kelsey,Jimmy Evans
- Number of Pages : 240 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Struik Christian Media