Boomwortels In Die Hemel (Sagteband)

Product Details
Hierdie boek handel oor koninkryk van God wat op 'n heel ander manier werk as wat mense werk. Jesus se woorde "Die koninkryk van die hemel is hier" word getakel met 'n spesifieke verwysing na vele van sy gelykenisse en aforismes. Wanneer ons na Jesus se lering en stories, in die konteks van sy tyd kyk ontbloot dit 'n heel ander perspektief. 'n Perspektief wat ongemaklik tog steeds lewegewend is. Hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, is waar ons ons menslikheid herontdek.
Specifications
- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9780796321787
- Barcode : 9780796321787
- Size : 130 x 198 mm
- Long Author : Pierre Du Plessis
- Number of Pages : 240 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Lux Verbi