PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Boodskap Granaatrooi (Luukse Leer)

Die Boodskap Granaatrooi (Luukse Leer)

Jan Van Der Watt,Stephan Joubert
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Jan Van Der Watt,Stephan Joubert
Regular price
R599.94
Sale price
R599.94
Unit price
per 

Die Boodskap is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus.
Uitstaande kenmerke van Die Boodskap:

• Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan.
• Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.
• Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering.
• Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het
  1. Category Boodskap Vertaling
  2. Preferred Bible Bag Size Medium Bible Bag
  3. SKU 9781431617968
  4. Barcode 9781431617968
  5. Size 165 x 240 mm
  6. Long Author Jan Van Der Watt,Stephan Joubert
  1. Number of Pages 1680 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products