PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Bly Kalm En Leer Slim: 12-Weekstudieprogram Vir Laer- En Hoërskoolkinders (Sagteband Met MP3 Oudio)

SAVE
R696
Bly Kalm En Leer Slim: 12-Weekstudieprogram Vir Laer- En Hoërskoolkinders (Sagteband Met MP3 Oudio)
  • Load image into Gallery viewer, Bly Kalm En Leer Slim: 12-Weekstudieprogram Vir Laer- En Hoërskoolkinders (Sagteband Met MP3 Oudio)
  • Bly Kalm En Leer Slim: 12-Weekstudieprogram Vir Laer- En Hoërskoolkinders (Sagteband Met MP3 Oudio)

    CUM Books
    Deon Van Wyk,Jena Raubenheimer
    Regular price
    R995.00
    Sale price
    R299.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781432208707

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Ouers wil graag betrokke raak, maar weet nie hoe om hulle kinders te help om reg te leer nie. ’n Unieke eienskap van die Bly Kalm en LEER SLIM-studieprogram is die leiding wat ouers saam met hulle kinders kry om die tien gewoontes van suksesvolle leer te bemeester.

    Die belangrikste is dat om alles uit jou kop te probeer leer ’n fout is! Om te verstaan wat jy leer is die sleutel tot sukses. Hoe om dit prakties reg te kry sal ouers en kinders stap vir stap kan aanleer en inoefen.

    Die program bestaan uit drie DVD’s met MP4-video’s vir ouers en laer- en hoërskoolkinders. Daar is ook ’n handleiding vir ouers en afsonderlike werkboeke vir laer- en hoërskoolkinders. Die video’s word deur die bekende motiveringspreker en ma van drie kinders, Lindie Strydom, aangebied.
    Hoewel kinders die nodige studievaardighede geleer word, word ouers aangemoedig om hulle kinders se studieleier en rolmodel te wees. Die program strek ideaal gesproke oor 12 weke, maar jy en jou kind kan self bepaal hoe vinnig julle daardeur wil gaan.

    Die Bly Kalm en LEER SLIM-program is die beste belegging ooit om jou kind te help om ’n sukses van leer te maak:
    BONUS #1 – Toegang tot webblad waar ekstra werkboeke vir gr 4-7 en gr 8-12 afgelaai kan word, teen geen ekstra koste nie.
    BONUS #2 – MP3-oudio’s wat gratis afgelaai kan word, waarna jy en jou kind kan luister in die motor, terwyl julle draf of oefen of net ontspan.
    BONUS #3 – Toegang tot ’n eksklusiewe, geslote Facebook-groep, waar ons kenners weekliks vrae sal beantwoord.
    Specifications
    1. Category : Gesin & Ouerskap
    2. SKU : 9781432208707
    3. Barcode : 9781432208707
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Deon Van Wyk,Jena Raubenheimer
    1. Number of Pages : 368 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Book & CD
    4. Publisher : Carpe Diem Media

    Recently Viewed