PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Binnekant Die Hemel (Sagteband)

Binnekant Die Hemel (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Binnekant Die Hemel (Sagteband)
  • Binnekant Die Hemel (Sagteband)

    CUMBookssa
    Rebecca R. Springer
    Regular price
    R79.95
    Sale price
    R79.95
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431617050

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die meeste Christene wonder een of ander tyd in hulle lewe wat hulle in die hemel te wagte kan wees. Alhoewel ons weet dat dit ’n plek van vrede en vreugde gaan wees en graag bly droom oor hierdie paradys, bly die onbekende vir ons onseker.
    Binnekant die hemel vertel die verhaal van Rebecca Springer se ondervinding toe haar lewe in die weegskaal tussen tyd en ewigheid gehang het en die skaal gewis na die ewigheid oorgehel het.
    Sy beskryf wat sy met haar kort besoek aan die hemelse heerlikheid gesien het en bied ’n “onvolmaakte beskrywing van ’n volmaakte visioen” aan. Sy bieg dat sy nie die hele ondervinding kon weergee soos sy dit deurgemaak het nie omdat die taal van die aarde totaal ontoereikend is.
    Met Binnekant die hemel deel die skrywer haar belewenis van die hemel met die hoop dat dit lesers sal troos en opbeur, net soos dit destyds vir haar gedoen het.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781431617050
    3. Barcode : 9781431617050
    4. Size : 140 x 210 mm
    5. Long Author : Rebecca R. Springer
    1. Number of Pages : 136 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed