PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Beproefde Beginsels Van Spanwerk (Sagteband)

Beproefde Beginsels Van Spanwerk (Sagteband)

John C. Maxwell
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
John C. Maxwell
Regular price
Sold out
Sale price
R200.00
Unit price
per 

John C Maxwell het oor die jare geleer dat die vermoë om met mense te werk die belangrikste sleutel tot sukses is. Om leiers te help om hierdie sleutel doeltreffend te gebruik, is twee van sy gewildste titels oor spanwerk nou saam in ‘n omnibus beskikbaar.

In Wen met mense verskaf Maxwell 25 praktiese beginsels wat elkeen maklik kan toepas om wen-wen-verhoudings te smee en blywende sukses te verseker. In 17 onbetwisbare wette van spanwerk verduidelik Maxwell hoe belangrik spanwerk vir elke tipe leier is en hoe spanwerk elke terrein van jou lewe kan verbeter.

Spanne kom in alle vorms en groottes voor. As jy getroud is, is jy en jou gade ‘n span. As jy by ‘n maatskappy werk, is jy en jou kollegas ‘n span. As jy jou tyd vrywillg aanbied, is jy en jou medewerkers ‘n span. Hierdie omnibus bring leierskap en spanwerk in verband en bevat beproedfe beginsels wat Maxwell oor vier dekades geleer het. Saam vorm hulle ‘n kurses in menseverhoudings.

  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781415305317
  3. Barcode 9781415305317
  4. Long Author John C. Maxwell
  1. Number of Pages 512 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products