PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Beloftes Vir Oorwinning (Sagteband)

Beloftes Vir Oorwinning (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Beloftes Vir Oorwinning (Sagteband)
  • Beloftes Vir Oorwinning (Sagteband)

    CUMBookssa
     
    Regular price
    R119.96
    Sale price
    R119.96
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781415336977

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Beloftes vir oorwinning bevat talle beloftes uit die Bybel oor geestelike oorlogvoering en gebed, en bied ’n gids aan gelowiges oor hoe om die vyand teen te staan, hulle posisie in Christus in te neem en vas te staan in oorwinning. Onderwerpe sluit in:
    • Weet Wie God werklik is
    • Weet wie jy in Christus is
    • Ken die vyand se strategie
    • Onderskeiding
    • God se krag oor die vyand
    • Jou geestelike wapenrusting
    • Jou posisie in Christus
    • Word vernuwe
    • Staan die vyand teë

    Bybelverse word geneem uit die Nuwe Lewende Vertaling, asook verskeie ander Bybelvertalings. Beloftes vir oorwinning bevat ook gepaste aanhalings deur verskeie Christenskrywers oor die onderskeie onderwerpe.
    Specifications
    1. Category : Geestelike Oorlogvoering
    2. SKU : 9781415336977
    3. Barcode : 9781415336977
    4. Size : 102 x 178 mm
    1. Number of Pages : 176 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed