PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Beloftes Van God Vir Vroue (Luukse Leer)

Beloftes Van God Vir Vroue (Luukse Leer)

 
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
 
Regular price
Sold out
Sale price
R139.94
Unit price
per 

Beloftes van God vir vroue sal elke vrou se siel verkwik en vul met hoop en vreugde wanneer sy tot die Here nader vir bemoediging, raad en vertroosting. Die temas soos aanmoediging, dankbaarheid, teleurstelling, wysheid en vele meer is alfabeties gerangskik vir vinnige naslaan. Die Skrifbeloftes word ook gekomplementeer met kragtige aanhalings deur bekende persone soos Charles Swindoll, moeder Teresa, Billy Graham en ander.
Hierdie pragtige geskenkie beloof om vroue te bemoedig en te inspireer in hulle daaglikse wandel.
  1. Category Geskenkboeke
  2. SKU 9781431620050
  3. Barcode 9781431620050
  4. Size 100 x 178 mm
  1. Number of Pages 128 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products