PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Bazooples - Kom Ons Sê Dankie (Kartonboekie)

Bazooples - Kom Ons Sê Dankie (Kartonboekie)

 
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
 
Regular price
Sold out
Sale price
R79.95
Unit price
per 

“Sê dankie” is woorde wat kinders van ʼn baie jong ouderdom af by volwassenes hoor. Dankbaarheid en mededeelsaamheid is twee van die belangrikste waardes wat ouers vir hulle kinders moet leer.
Met die hulp van oulike babadiertjies leer kinders jonger as 3 waarvoor hulle alles dankbaar kan wees . Kom ons sê dankie is eenvoudig geskryf met skattige illustrasies wat selfs die kleinste hartjie se verbeelding sal aangryp, terwyl die kartonbladsye die kleinste handjies sal deurstaan.
Kom ons sê dankie is die ideale boekie om vir klein kinders die allerbelangrike waardes van dankbaarheid te leer.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431616947
  3. Barcode 9781431616947
  4. Size 152 x 177 mm
  1. Number of Pages 16 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Board Book
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products