PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Bazooples - Kom Ons Deel (Kartonboekie)

Bazooples - Kom Ons Deel (Kartonboekie)

 
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
 
Regular price
Sold out
Sale price
R79.95
Unit price
per 

“Sê dankie” en “deel met jou maatjie” is woorde wat kinders van ’n baie jong ouderdom af by volwassenes hoor. Dankbaarheid en mededeelsaamheid is twee van die belangrikste waardes wat ouers vir hulle kinders moet leer.
Met die hulp van oulike babadiertjies leer kinders jonger as 3 hoe lekker dit is om te deel. Bazooples – Kom ons deel is eenvoudig geskryf met skattige illustrasies wat selfs die kleinste hartjie se verbeelding sal aangryp, terwyl die kartonbladsye die kleinste handjies sal deurstaan.
Bazooples – Kom ons deel is die ideale boekie om vir klein kinders die allerbelangrike waarde van mededeelsaamheid te leer.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431616954
  3. Barcode 9781431616954
  4. Size 152 x 177 mm
  1. Number of Pages 16 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Board Book
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products