PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Al Sou Die Vyeboom Nie Bot Nie (Sagteband)

Al Sou Die Vyeboom Nie Bot Nie (Sagteband)

Riekert Botha
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Riekert Botha
Regular price
R89.94
Sale price
R89.94
Unit price
per 

Baie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het.
In die 8 studies vir individuele of groepstudie in Al sou die vyeboom nie bot nie lei Riekert Botha gelowiges om die regte vrae te vra en versterk te word deur die kragtige antwoorde wat Habakuk destyds in verwondering oor God gelaat het.
Al sou die vyeboom nie bot nie bied die hele Habakuk uit die Nuwe Lewende Vertaling. Die onderafdelings word sinvol verdeel en bespreek. Daar is ook ruimte vir lesers om hul eie weergawe van Habakuk 3:17-19 neer te skryf.
  1. Category Bybelstudie
  2. SKU 9781431607242
  3. Barcode 9781431607242
  4. Size 148 x 210 mm
  5. Long Author Riekert Botha
  1. Number of Pages 96 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products