Afrikaanse Bybel (1983) Bybel Uitreik (Sagteband)

Product Details
Afrikaanse 1983-vertaling, mediumgrootte volledige Bybel met sagteband, randindeks, kruisverwysings en voetnotas. In hierdie Bybel ingesluit, vind u 'n aparte boekie met die titel Help! Hoe moet ek my Bybel lees?
Specifications
- Category : Afrikaans 1983 Vertaling
- Preferred Bible Bag Size : Small Bible Bag
- SKU : 9780798218009
- Barcode : 9780798218009
- Size : 150 x 215 mm
- Number of Pages : 984 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Bible Society Kempton Park