Deliveries for online orders before Father's Day have closed, but you can still enjoy a 20% discount till 20 June 2021

Aanhanger Of Volgeling? (Sagteband)

By:
Jim Daly
SAVE
R29.99
Aanhanger Of Volgeling? (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Aanhanger Of Volgeling? (Sagteband)
  • Aanhanger Of Volgeling? (Sagteband)

    By:
    Jim Daly
    CUMBookssa
    Jim Daly
    Regular price
    R119.97
    Sale price
    R119.97
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781415331736

    Notify Me When Available

    Product Details

    As president van Focus on the Family, is dit duidelik dat Jim Daly passievol is daaroor om dié wat nie in ’n verhouding met Christus is nie, te bereik en deel te maak van sy koninkryk. Dit is waaroor hierdie belangrike boek, Aanhanger of volgeling? gaan. Soos wat Jim dit self stel: ‘Hierdie is nie ’n boek oor wat verkeerd geloop het in die kultuur nie, maar eerder oor hoe Christene daarop moet reageer.’

    Dit is ’n boek wat propvol is van insigte, persoonlike verhale en die uitdagings waarvan Christene moet hoor en waardeur hulle geïnspireer moet word. Jim Daly bring ons terug na die praktiese uitleef van ons Christelike geloof deur ons woorde en dade wat Christus se liefde uitbeeld, aan ander wat Hom nie ken nie.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415331736
    3. Barcode : 9781415331736
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : Jim Daly
    1. Number of Pages : 240 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed