{"product_id":"88-saampraat-idees-vir-paartjies-afrikaans-boxed-cards","title":"88 Saampraat-Idees vir Paartjies Afrikaans Boxed Cards","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eWat ’n prettige manier vir paartjies om mekaar beter te leer ken en nuwe dinge oor mekaar te ontdek!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie kaartjies van 88 saampraat-idees vir paartjies bevat elk ’n vraag met ’n bypassende vers of aanhaling wat bedoel is om innige gesprekke aan te moedig. Of julle pasgetroud is of julle al baie jare lank getroud is – dit is nooit te laat om jou huweliksmaat beter te leer ken nie!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie 44 tweekleur-kaartjies is aan beide kante gedruk en kom in ’n stewige geskenkboksie.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel 88 Conversation Starters for Couples.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42896984277088,"sku":"6006937180918","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/6006937180918_front.jpg?v=1782286418","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/88-saampraat-idees-vir-paartjies-afrikaans-boxed-cards","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}